Veiligheidswenke vir plaaseienaarsDecember 17, 2021

Misdaad vier hoogty in die feesseisoen en mense is nie altyd paraat in die vakansietyd nie. Plase is nie uitgesluit nie en jaarliks tydens die feesseisoen ly boere verliese weens veediefstalle of huisinbrake. Die bekende Mike Bolhuis van Specialised Security Services in Suid-Afrika gee ‘n paar veiligheidswenke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *