SANDF ontplooi om onluste te voorkomDecember 17, 2021

Die groepering vir justisie, misdaadvoorkoming en sekuriteit sê hy gaan die lesse toepas wat hy geleer het uit die Julie-onluste in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng, om verdere geweld te voorkom. Die Departement van Verdediging het ‘n vennootskap met die polisie gesluit te midde van vrese nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beslis het oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe. Modise het bevestig dat die weermag in strategiese gebiede ontplooi sal word indien geweld uitbreek:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *