Meer oor die toename in ons kameelperdbevolkingDecember 17, 2021

Meer inligting is bekend oor die toename in die kameelperd-bevolking op die vasteland. Daar was die afgelope jaar groot kommer oor die diere se getalle maar, dit wil voorkom asof bewaringsprojekte vrugte afwerp. Die direkteur van die Namibiese stigting vir die bewaring van kameelperde Stephanie Fennessy, het meer …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *