Kommer oor plaasaanvalle in feestydDecember 17, 2021
AgriSA waarsku teen ‘n toename in plaasaanvalle oor die feestyd. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Uys van der Westhuijzen, verwelkom die polisie se nasionale strategie vir landelike veiligheid, wat veediefstal en aanvalle op plaasgemeenskappe sal hanteer. Van der Westhuijzen sê polisiesigbaarheid en misdaadvoorkomingsoperasies in die feestyd, kan bydra om misdaad in plaasgemeenskappe te bekamp: