Kom die maatreëls na tydens die feestyd – ShangulaDecember 17, 2021

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, doen ‘n beroep op Namibiërs om gehoorsaam aan die Covid-gesondheidsregulasies tydens die feesseisoen te wees. Namibiërs is verheug dat die land nie weer onderhewig aan ‘n aandklokreël is nie. Shangula sê die feesseisoen is ‘n feestelike tyd, maar ons moenie dat dit in hartseer eindig nie. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus dit is nie wys om die feesseisoen in die hospitaal deur te bring nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *