Kaapstad vir tweede keer vereerDecember 17, 2021

Die burgemeester van Kaapstad Geordin Hill-Lewis het reageer op die tweede World Travel Awards-toekenning aan Kaapstad as die wêreld se voorste fees en geleentheid bestemming. Hill-Lewis sê dit onderskraag die harde werk van die gasvryheidsektor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *