Geen berigte van sprinkane in Kavango-OosDecember 17, 2021

Kavango-Oos se goewerneur Bonifasius Wakudumo sê die streek ontvang lekker reënbuie en inwoners is besig om hul grond voor te brei om gewasse te plant. Wakudumo sê aan Kosmos 9.1 Nuus daar is gelukkig nog geen berigte van sprinkane in die streek gerapporteer nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *