Loer eers in by Windhoek- en Katutura-hospitale vir dringende binnelandse sakeDecember 17, 2021
Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het dienspunte by beide die Windhoek en Katutura staatshospitale daargestel vir die registrasies van sterftes en ander dringende sake. Woordvoerder, Margaret Kalo…