Zuma parool: Cele sê hulle neem kennisDecember 16, 2021
Die Suid-Afrikaanse polisieminister, Bheki Cele, sê die Sekuriteitsgroepering neem kennis van die Noord-Gautengse Hooggeregshof se onlangse beslissing dat oudpresident Jacob Zuma se mediese parool nietig verklaar en tersyde gestel word. Besighede in KwaZulu-Natal het vroeër ook vrese uitgespreek oor moontlike onluste. Cele sê die groepering herhaal sy vertroue in die grondwetlike demokrasie waarvolgens almal gelyk is voor die reg: