Versterkdosisse vererger entstof-ongelykheidDecember 16, 2021

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus het sy kommer uitgespreek oor wat hy beskryf as hernude entstof ongelykhede. In sy mening is versterkdosisse wel belangrik maar, daar is steeds miljoene mense wat hoë risiko gevalle is wat steeds wag op ‘n eerste inenting.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *