NamWater – miljoene word steeds geskuldDecember 16, 2021

Munisipaliteite in Namibië slaag steeds nie daarin om hul skuld aan NamWater te betaal nie, volgens Abraham Nehemia, die uitvoerende hoof van NamWater. Miljoene Namibiese dollar word steeds aan NamWater geskuld en by sommige munisipaliteite is voorafbetaalde waterstelsels geïnstalleer. Nehemia moedig Namibiërs aan om hul waterrekeninge te betaal sodat munispaliteite weer hul skuld by NamWater kan delg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *