Baie Covid-gevalle in Wes-Kaap, meeste het ligte simptomeDecember 16, 2021

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê al het hy ‘n eksponensiële toename in nuwe Covid-19 infeksies begin aanteken al ontwikkel baie pasiënte nie ernstige simptome nie. Die provinsie se gesondheidshoof, dr. Keith Cloete sê hulle verwag om teen môre om soveel as 2 400 nuwe infeksies per dag aan te teken. Cloete sê die aantal nuwe infeksies kan selfs tot meer as 3 700 per dag styg. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent, Fritz Platt, berig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *