Zuma se regspan appelleer wéérDecember 15, 2021

‘n Aansoek om verlof tot appèl teen die beslissing oor oud-president Jacob Zuma se mediese parool, is ingedien. Sy regspan het die aansoek gebring, nadat die besluit van die voormalige kommissaris van korrektiewe dienste, Arthur Fraser, om aan Zuma mediese parool toe te staan, in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria onwettig verklaar is. Mzwanele Manyi van die Zuma-stigting sê hy glo die appèl sal in ‘n hoër hof slaag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *