Vermeende moordenaar van Stinkwater verskyn môre in hofDecember 15, 2021

Die 32-jarige verdagte wat die 23-jarige Lydia !Kharises op Stinkwater naby Dordabis na bewering verkrag en vermoor het, sal môre in die hof verskyn nadat hy gister deur die polisie in hegtenis geneem is. Die polisiehelikopter is ontplooi en polisiebeamptes het die verdagte te voet agtervolg en hy is langs ‘n rivier in die Dordabis-omgewing gevind. Dordabis se stasiebevelvoerder, adjudant-offisier Elvis Kavari, sê aan Kosmos 94.1 Nuus sê die polisie is steeds besig met die ondersoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *