Stropery van renosters het plaaslik ook onlangs toegeneemDecember 15, 2021
Die Namibiese ministerie van omgewingsake het gereageer op berigte uit Suid-Afrika dat 24 renosters in twee weke in die buurland gestroop is. Volgens die woordvoerder van die ministerie Romeo Muyunda het Namibië ook nie na die einde van die jaar verligting gekry in verband met renosterstropery nie en getalle het ook onlangs toegeneem. Hy verduidelik.