SA suiker-reus stuur ontwikkelingstrategie van stapelDecember 15, 2021

Die suiker-reus Tongaat Hulett Sugar SA het ‘n ontwikkelingstrategie van stapel gestuur wat volgens hom verreikende voordele inhou vir gemeenskappe en vir die land. Dit sal ook die planeet help beveilig. ‘n Woordvoerder van die maatskappy, Nkonzo Mhlongo, sê hulle het verskeie inisiatiewe geloods wat die katalitiese omskakeling-speelveld kan verander. Sy verwys ook na ‘n opkomende suikerboerdery-onderneming wat veral ‘n beduidende rol speel en in lyn is met die regering se hervormingsdoelwitte. Mhlongo sê die KwaZulu-Natal Farmco-program, ‘n grootskaalse opkomende suikerriet-boerdery-onderneming in swart besit, spreek ook plaaslike probleme aan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *