Namibiese adjunkpresident kry versterkdosisDecember 15, 2021

Die Namibiese adjunkpresident Nangolo Mbumba sê hy voel gesonder nadat hy sy Covid-19 versterkdosis vandag by die Windhoek Sentrale Hospitaal gekry het. Mbumba het Namibiërs aangemoedig om wetenskaplikes te vertrou en sê entstowwe is veilig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *