Chelsi kom vandag huis toeDecember 15, 2021

Mej. Namibië 2021 Chelsi Shikongo sal vanmiddag om drie-uur by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako aankom waar sy aan die Mej. Heelal-kompetisie in Israel deelgeneem het. Mej. Namibië se direkteur, Connie Maritz, sê almal is welkom by die lughawe om Shikongo hartlik terug in Namibië te verwelkom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *