Belgies-Britse vlieënier (19) wil drie wêreldrekords breek met alleenvlugDecember 15, 2021

‘n Belgies-Britse vlieënier van net 19 jaar oud, Zara Rutherford, beplan om drie rekords van Guinness World Records te verbeter deur alleen om die wêreld te vlieg. Sy wil onder meer die jongste vrou word om dit te doen, asook die eerste om dit in ‘n muggievliegtuig te doen. Rutherford se reis het in Augustus in België begin en sal in Januarie daar eindig. Die plan was om voor Kersfees in België terug te wees, maar sy is in Alaska en Rusland vertraag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *