Ons moet nog so bietjie wag vir die reënDecember 14, 2021

Namibiërs wag in spanning vir die groot reën wat voorspel was om reeds hier te wees en nog nie sy opwagting gemaak het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die onafhanklike meteoroloog Johan van den Berg gepraat oor wanneer die seisoen sal begin en dit wil voorkom asof ons nog op die korttermyn bietjie langer sal moet wag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *