Namibiese repokoers bly onveranderdDecember 8, 2021

Die Bank van Namibië het aangekondig dat sy repokoers van 3,75 persent onveranderd sal bly. Dit beteken dat die prima-uitleenkoers van kommersiële banke ook op 7,5 persent sal bly. ‘n Namibiese ekonoom, Gabriel Erastus, sê aan Kosmos 94.1 Nuus hy het verwag dat die repokoers onveranderd sal bly.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *