Grondwetwysiging vir grondonteiening sonder vergoeding mislukDecember 7, 2021

Die parlementêre proses om ‘n twee-derde-meerderheid te kry vir die Grondwet-wysiging van Artikel 25 van die Grondwet om grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika moontlik te maak, het misluk. Altesaam 204 lede van die parlement het dit ondersteun en 145 het daarteen gestem. Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die Grondwet-wysiging oor grond sou swartmense benadeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *