Pres. Hage Geingob stel drie hoërhofregters aanDecember 6, 2021

President Hage Geingob het drie hoërhofregters aangestel. Hulle is George Coleman, David Munsu en Erich Kesslau. Coleman is effektief vanaf 1 Januarie 2022 aangestel, en Munsu en Kesslau is as waarnemende hoërhofregters vanaf 16 Januarie 2022 tot 15 Julie 2022 aangestel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *