Adjunkpremier sê Afrika-inwoners moet vasteland se ekonomie herstelDecember 6, 2021

Die Namibiese ministerie vir internasionale betrekkinge en samewerking het die 13de Dr. Theo-Ben Gurirab openbare praatjie op Gobabis aangebied. Die minister van internasionale betrekkinge en adjunkpremier Netumbo Nandi-Ndaitwah, was die gasspreker en sê Afrika-inwoners moet die ekonomie van die vasteland laat groei en werk skep.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *