Omikron-variant eers verlede week in Wes-Kaap aangetekenDecember 1, 2021

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê die Omikron-variant is teenwoordig in meer as die helfte van die positiewe gevalle wat verlede week in die Wes-Kaap aangemeld is. Die departement sê egter die variant is eers verlede week daar aangeteken, en sê die variant is nie voor dit in die provinsie opgemerk nie. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *