Nuwe Windhoekse burgemeester sê stad moet saam gelei wordDecember 1, 2021
Sade Gawanas van die Landless People’s Movement is as die nuwe burgemeester van Windhoek verkies en is vuur en vlam vir haar amp. Sy was alleen vir die amp genomineer. Sy sê raadslede kan op haar ondersteuning staatmaak, ongeag hul politieke affiliasies. Sy sê hulle moet saam die stad lei.