Veldbrand by Omitara saai verwoestingNovember 30, 2021

Die veldbrand wat gister in die Omitara-gebied in die Omaheke-streek uitgebreek het, het groot skade berokken. Die brand het volgens Marina Lamprecht, ‘n boer in die omgewing, op die plaas Merino langs die D1435-pad begin. Sy sê aan Kosmos 94.1 Nuus talle infrastruktuur is tot as verbrand en die plaas Gumtree is heeltemal verwoes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *