Pres. Hage Geingob evalueer impak van OmikronNovember 29, 2021

President Hage Geingob is op die oomblik volgens sy kantoor besig om die impak van die nuwe Covid-variant Omikron op die land te evalueer. Vir die jongste, sluit ons aan by die presidensiële woordvoerder, dr. Alfredo Hengari.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *