Vervoersektor sê brandstofprysstyging gaan impak op verbruikers hêNovember 26, 2021
Die Namibiese logistieke sektor het gereageer op die ministerie van myne en energie se aankondiging van die brandstofprysstygings vir Desember. Beide petrol en diesel sal op Woensdag 1 Desember met 70 sent ‘n liter styg. Vervoerbedryfskenner, Stefan Terblanche, sê dit gaan beslis ‘n impak op die verbruiker se sak hê.