Verbruikers moet katvoet wees vandagNovember 26, 2021

Vandag is Black Friday en die Nasionale Verbruikersraad in Suid-Afrika waarsku handelaars om nie misleidende advertensies te gebruik om verbruikers te lok om te koop nie. Die Wet op die Beskerming van Verbruikers verbied metodes wat verskaffers kan inspan om goedere of dienste op ‘n misleidende of bedrieglike manier te bemark. Phetho Ntaba van die raad sê verbruikers moet op hul hoede wees voordat hulle geld uitgee:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *