Skrywers! Stuur julle woorde!November 26, 2021
Die Bank Windhoek Doek-toekennings het verlede week plaasvind, maar dit beteken nie dit is die einde van Doek nie. Volgens Doek se stigter, Rémy Ngamije, sal die Doek-publikasie op 30 November verskyn en hulle sal vir volgende jaar se fees begin voorberei. Hy doen ‘n beroep op Namibiese skrywers om hul werke in te stuur.