SAN hou jaarvergaderingNovember 26, 2021
Die Sekuriteitsvereniging van Namibië hou vandag hulle 27ste jaarvergadering. Die vereniging sê die nakoming van die betrokke wetgewing en maatreëls, wat ook die bedryf se minimumloon insluit, sal onder andere, onder die loep kom.