Roodt oor die swak vertoning van die randNovember 26, 2021

Die Suid-Afrikaanse rand verhandel op die oomblik rondom 16 rand 30 sent teenoor die Amerikaanse dollar, die laagste vlak die jaar. Daar is kenners wat meen dat die nuwe Covid-variant die vraag na veilige hawens in markte laat toeneem maar, daar is verskeie ander faktore wat ook ‘n rol speel. Die buurland se ekonoom, Dawie Roodt…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *