Namibiese verbruikers en die brandstofprysNovember 26, 2021
Namibiese verbruikers wag in spanning vir die aankondiging van die ministerie van myne en energie oor die brandstofprys vir Desember. Onbevestigde berigte lui dat die prys van beide petrol en diesel met 70 sent sal styg. Verbruikers is reeds onder druk met baie hoë voedselpryse en Kosmos 94.1 se luisteraars het so reageer…