N$245m uitbetaal tot dusver vanjaar uitbetaal vir ongelukkeNovember 26, 2021

Ongelukstatistieke is vroeër bekend gemaak en daar is groot kommer oor toenemende sterftes, wat 12 persent hoër is vergeleke met verlede jaar. Die Motorvoertuig Ongelukkefonds het tot dusver vanjaar meer as 2 400 eise ontvang en het betalings van 285,4 miljoen Namibiese dollar gemaak. Die hoof van die fonds, Rosalia Martins-Hausiku sê daar is veral kommer oor die ouderdomsgroep…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *