Aussies hou nuwe variant fyn dopNovember 26, 2021

Australië se gesondheidsminister, Greg Hunt, sê hulle is goed voorberei om op te tree teen die nuwe koronavirus-variant wat in Suid-Afrika ontdek is. Die B.1.1.529 variant is eerste in Botswana opgemerk voordat dit na Suid-Afrika en Hongkong versprei het. Daar is 22 gevalle in Suid-Afrika wat met die nuwe variant verbind kan word. Hunt sê hulle ondersoek en hersien die variant in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie en internasionale vennote:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *