Ministerie ent 95% van bees teen bek- en klouseerNovember 25, 2021

Inentings vorder baie goed teen bek- en klouseer in die Zambezi-streek. Die landbouministerie het vroeër aangekondig dat die siekte, serotipe-0, ‘n nuwe vorm van die siekte is wat vanaf Tanzanië afkomstig is. Net meer as 95 persent van al die geteikende diere is reeds ingespuit. Dr. Albertina Shikongo, direkteur van veeartsenydienste in die ministerie…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *