Brand woed steeds in berge oos van Osona-weermagbasisNovember 25, 2021

Gideon Maletsky van die Okahandja-brandweer sê die veldbrand wat eergister by die Osono-weermagbasis begin het, woed nog steeds oos van die basis in ‘n groot gebied in die berge. Hy sê die gebied in die berge kan nie met voertuie bereik word om die brand te bestry nie. Maletsky sê aan Kosmos 94.1 Nuus die Namibiese weermag monitor die gebied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *