Wêreld-toebroodjiedag in Kaapstad gevier met uitdagingNovember 24, 2021

Die Kaapstadse organisasie vir voedselsekerheid, Ladles of Love, vier dié maand Wêreld-toebroodjiedag. Die stigter, Danny Diliberto, sê dié organisasie sonder winsbejag daag die mense van Kaapstad uit om 50 00 toebroodjies te maak. Dit is tydens ‘n Toebiethon-uitdaging by Hawehoof 2 by die Victoria en Alfred Waterkant. Hy sê aflos-spanne sal toebroodjies maak wat dan aan liefdadigheidsorganisasies geskenk sal word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *