Weerwaarskuwing vir die KaapNovember 24, 2021

Die Suid-Afrikaanse Weerburo sê ‘n hewige weerstelsel sal stormsterk suidoostelike en oostelike winde van tussen 60 en 70 kilometer per uur bereik, met rukwinde van 80 kilometer per uur tussen Saldanha- en Plettenbergbaai. Die voorspelling geld van môre tot Saterdag. Intussen is daar baie skade by George aangerig en die woordvoerder van die munisipaliteit, Chantel Barnard, sê hulle het maatreëls in plek om te verseker die skade aan water- en elektrisiteitsvoorsiening word gou herstel:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *