Tshwane – moontlikhede en hoop in die vooruitsigNovember 24, 2021

Tshwane se herkose DA-burgemeester, Randall Williams, sê die stad bied groot moontlikhede en hoop. Hy is gister onbestrede herkies. Katlego Mathebe is vir ‘n tweede termyn as speaker verkies. Williams sê dis nou die tyd om Tshwane te stabiliseer sodat beter dienslewering verseker kan word:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *