Mensehandelaars in EU geswartlysNovember 24, 2021

Die Europese Unie het maatreëls voorgestel om die aktiwiteite te keer en te beperk van vervoer-operateurs wat by mensehandel of -smokkel betrokke is op die EU se buitegrense met Belarus. Meer as 40 000 pogings om die EU via die grens in te kom, is vanjaar voorkom. Die unie se president, Ursula von der Leyen, sê die maatreëls kan die opskort van lisensies of magtiging insluit, en ‘n verbod op deurgang, of vlugte oor die EU.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *