GRN moedig Taliban aan om vroueregte te respekteerNovember 24, 2021

Die leier van die amptelike opposisieparty, Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, het tydens die parlementsessie aan die minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah, gevra wat die posisie van die Namibiese regering teenoor die nuwe regering van Afghanistan is waar vroueregte geskend word. Nandi-Ndaitwah sê Swapo ondersteun die regte van vroue.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *