Groot veldbrand woed tans by Osona militêre basisNovember 23, 2021

‘n Groot veldbrand woed tans by die Osona militêre basis tussen Windhoek en Okahandja. Nooddienste is op pad na die toneel om te help om die brand te bestry. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus is op die toneel met meer besonderhede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *