EIF: nog 10 begunstidgesNovember 22, 2021

Die Namibië-geïntegreerde landskapbenadering vir die verbetering van lewensbestaan en omgewingsbestuur om armoede uit te roei het tien toekennings onder drie beleggingsvensters oorhandig, naamlik gewas- en weiveldbestuur, agri-bosbou en natuurgebaseerde ondernemings. Volgens Lot Ndamanomhata Bestuurder Korporatiewe Kommunikasie van die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië, het die toelaes wat oorhandig is ‘n gesamentlike geldwaarde van meer as 6 miljoen Namibiese dollar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *