Numsa betoog, weerNovember 19, 2021
Die buurland metaalwerkersvakbond Numsa gaan vandag in Pretoria betoog teen Omnigo, ‘n groot sagteware maatskappy en ‘n filiaal van Reutech. Vakbondwoordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die optog hou verband met verskeie voorvalle van beweerde rassisme by die maatskappy. Sy voeg by die Omnigo-bestuur het ook werkers geviktimiseer omdat hulle verlede maand aan die nasionale staking deur die ingenieursbedryf deelgeneem het: