Kommer oor gesondheidsrisiko’s weens uraan-ontginningNovember 19, 2021

Rakende die uraan-ontginning in die Leonardville-omgewing, het die Kankervereniging van Namibië sy kommer uitgespreek oor potensiële gesondheidsrisiko’s as gevolg van voortdurende blootstelling aan radioaktiewe materiaal en gepaardgaande swaarmetale-inname. Die vereniging waarsku teen verhoogde risiko’s van limfoom, leukemie, skade aan stamselle binne-in beenmurg, beenkanker, weefsel- en orgaanskade. Rolf Hansen van die Kankervereniging sê die impak van onveilige uraan-ontginning is ‘n groot risiko vir ons gesondheids.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *