Inentings vanaf Februarie 2022 verpligtend in OostenrykNovember 19, 2021
Streng inperkingsmaatreëls geld van Maandag af in Oostenryk, vir beide mense wat nie teen Covid-19 ingeënt is nie én die wat ten volle ingeënt is, ná die infeksiekoers drasties gestyg het. Van Februarie af sal almal verplig word om ingeënt te word.