IMF weier om Zim te help, skuldlas reeds te grootNovember 19, 2021
Die Internasionale Monetêre Fonds sê hy kan geen ondersteuning aan Zimbabwe bied nie. Volgens die fonds het die land onvolhoubare skuldvlakke en is agterstallig in sy terugbetalings. Die land het volgens berigte skuld van meer as 10 miljard Amerikaanse dollar. John Robertson, ‘n ekonoom in Zimbabwe sê die aankondiging is geen verbasing nie.