Drie olifante op ‘n uitstappie in Limpopo sal terugkeerNovember 19, 2021

Drie olifante wat uit die Krugerwildtuin in Limpopo ontsnap het, is terug in die Makuya-wildreservaat. ‘n Woordvoerder van die Departement Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewingsake en Toerisme, Zaid Kalla, sê hulle sal uiteindelik na die Krugerwildtuin terugkeer. Hy sê bewaarders monitor die diere se gedrag. Kalla sê olifante verlaat om verskeie redes hul gebied:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *